Modulekode | LCC 734 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In die module word aspekte van identiteitsvorming en diversiteit in die kultuur- en mediaverband ontleed. Hierdie ondersoek sal geskied aan die hand van eietydse tekste en mediaprodukte. Deelnemers behoort te ontdek hoe die media inligting struktureer met verreikende gevolge vir mense se persepsie van hulself, hul omgewing en die ander. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App